logo

Yowzit for Government

  
Register

or

Log in

Log in

Home Medical & Health Orthopaedic Surgeon Dr Koos Louw (Faerie Glen)

Dr Koos Louw (Faerie Glen) Hot

http://www.yowzit.com/za/media/reviews/photos/thumbnail/250x125s/43/14/a5/orthopaedics80.jpg
Dr Koos Louw (Faerie Glen)
 
5.0 (1 Review)

    Dr Koos Louw (Faerie Glen) http://www.yowzit.com/za/orthopaedic-surgeon/...
    This Orthopaedic Surgeon is located in Faerie Glen, Pretoria. Been here recently? Share your experience by posting a REVIEW. Get the Contact Details, Opening Hours, Location, Address, Maps, GPS Coo...
    ADD A REVIEW
    3845   1   0   1
    Dr Koos Louw (Faerie Glen) in Pretoria
    This Orthopaedic Surgeon is located in Faerie Glen, Pretoria.

    Been here recently? Share your experience by posting a REVIEW.

    Get the Contact Details, Opening Hours, Location, Address, Maps, GPS Coordinates, Ratings and Reviews.

    Reviews for Dr Koos Louw (Faerie Glen)

    Average user rating from: 1 user(s)

    Overall Rating 
     
    5.0
    Knowledge 
     
    5.0  (1)
    Quality of treatment 
     
    5.0  (1)
    Friendliness 
     
    5.0  (1)
    Convenience 
     
    5.0  (1)
    Already have an account?
    Ratings (the higher the better)
    • Knowledge
    • Quality of treatment
    • Friendliness
    • Convenience
    Comments
    Ek was onlangs vir my derde rug operasie. Die eerste twee was in Rustenburg gedoen, wat glad nie suksesvol was nie. Toe hoor ek van dokter Koos Louw by Faery Glen Hospitaal. Nodeloos om te sê dat ek uit moedeloosheid hom gaan sien het, waarby hy bevestig het dat van my skroewe los was.
    Dr. Koos het my geopereer die 12de Januarie 2016, en dit was 'n groot sukses. Waar ek verlede jaar na my tweede operasie met pyn uit die teater geloop het, en die hele jaar in pyn was, was hierdie die teenoorgestelde. Dit is nou amper vier maande later, en ek het geen pyn nie. Dokter Koos is 'n fantastiese dokter, en het my met die grootste deernis en respek behandel. Sy spreek kamers is ook so georganiseerd, en bekwaam en vriendelik, dat mens met die grootste vertroue na hulle toe kan gaan. Ek kan nie genoeg dankie sê vir dokter koos nie.
    Dokter, u is voorwaar 'n aanwins vir ons samelewing en ek is opreg danbaar vir die behandeling en die operasie wat ek van u af gekry het. Gods rykste seën wens ek u en u personeel toe. Nogmaals baie dankie. U is 'n SUPER DOKTER.
    Overall Rating 
     
    5.0
    Knowledge 
     
    5.0
    Quality of treatment 
     
    5.0
    Friendliness 
     
    5.0
    Convenience 
     
    5.0
    Hettie Mostert Reviewed by Hettie Mostert April 28, 2016
    View all my reviews (1)

    Mev.

    Ek was onlangs vir my derde rug operasie. Die eerste twee was in Rustenburg gedoen, wat glad nie suksesvol was nie. Toe hoor ek van dokter Koos Louw by Faery Glen Hospitaal. Nodeloos om te sê dat ek uit moedeloosheid hom gaan sien het, waarby hy bevestig het dat van my skroewe los was.
    Dr. Koos het my geopereer die 12de Januarie 2016, en dit was 'n groot sukses. Waar ek verlede jaar na my tweede operasie met pyn uit die teater geloop het, en die hele jaar in pyn was, was hierdie die teenoorgestelde. Dit is nou amper vier maande later, en ek het geen pyn nie. Dokter Koos is 'n fantastiese dokter, en het my met die grootste deernis en respek behandel. Sy spreek kamers is ook so georganiseerd, en bekwaam en vriendelik, dat mens met die grootste vertroue na hulle toe kan gaan. Ek kan nie genoeg dankie sê vir dokter koos nie.
    Dokter, u is voorwaar 'n aanwins vir ons samelewing en ek is opreg danbaar vir die behandeling en die operasie wat ek van u af gekry het. Gods rykste seën wens ek u en u personeel toe. Nogmaals baie dankie. U is 'n SUPER DOKTER.

    Was this review helpful to you?